1998 Brasiliaanse Grand Prix

  1998 Brasiliaanse Grand Prix
Wedrengegewens
Wedren 2 van 16 in die 1998 Formule Een-seisoen

Datum 29 Maart 1998
Amptelike naam XXVII Grande Prêmio Marlboro do Brasil
Plek Autódromo José Carlos Pace
São Paulo, Brasilië
Baan Permanent racing facility
4.292 km (2.667 mi)
Afstand 72 rondtes, 309.024 km (192.019 mi)
WeerMeestal bewolk, 31 °C (88 °F)
Voorste wegspringplek
Bestuurder Vlag van Finland Mika Häkkinen McLaren-Mercedes
Tyd 1:17.092
Vinnigste rondte
Bestuurder Vlag van Finland Mika Häkkinen McLaren-Mercedes
Tyd 1:19.337 op rondte 65
Podiumplekke
Eerste Vlag van Finland Mika Häkkinen McLaren-Mercedes
Tweede Vlag van Verenigde Koninkryk David Coulthard McLaren-Mercedes
Derde Vlag van Duitsland Michael Schumacher Ferrari

Die 1998 Formule Een Brasiliaanse Grand Prix het op 29 Maart 1998 op die Autódromo José Carlos Pace in São Paulo, Brasilië plaasgevind. Dit was die tweede wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Mika Häkkinen in 'n McLaren-Mercedes gewen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by razib.in